Posts Tagged ‘gebed’

Maak oop my oë

Maak-oop-my-oe

2 Konings 6:16: “Maar hy antwoord: ‘Vrees nie, want dié wat by ons is, is meer as dié wat by hulle is’. En Elisa het gebid en gesê: “Here, open tog sy oë, dat hy dan sien”. En die Here het die oë van sy dienaar geopen, dat hy kon sien, en meteens was die berg vol perde en waens van vuur rondom Elisa.”

Continue Reading
0 Comments