Posts Tagged ‘Wat dink God van my’

Jy is uniek

Jy-is-uniek

Psalm 139:13-15: “Want U het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is. Woderbaar is U werke! En my siel weet dit alte goed. My gebeentes was vir U nie verborge toe ek in die geheim gmaak is nie, kunstig geweef in die dieptes van die Aarde.”

Continue Reading
0 Comments

Ek, in God se oë

Ek,-in-God-se-oe

Psalm 8:4-7: “As ek U hemel aanskou, die werk van U vingers, die maan en sterre wat U toeberei het – wat is die mensekind dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek? U het hom weinig minder gemaak as ‘n Goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon. U laat hom heers oor die werke van U hande; U het alles onder sy voete gestel.”

Continue Reading
0 Comments